# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-vakbond sê aantygings wat die polisiekommisaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het, hou ernstige gevolge in vir die integriteit van die strafregstelsel. Popcru vra kalmte en versoek dat die saak deur onafhanklike prosesse behartig moet word om verdere skade aan openbare vertroue te verhoed. Richard Mamabolo van Popcru sê politieke inmenging moet vermy word, en beamptes moet op misdaadbestryding fokus en die oppergesag van die wet handhaaf:
Popcru vra kalmte te midde van toenemende beskuldigings en teenaansprake in polisie [KLANK]
ENG MamaboloOnMkhwanazi