Skip to content

ANC dring aan Ramaphosa moet polisie-leierskapskrisis prioritiseer na bewerings deur KZN-kommissaris [KLANK]

# Die ANC het president Cyril Ramaphosa gevra om die leierskapskrisis binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens dringend aan te spreek, ná plofbare bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die ANC sê die bewerings bedreig die integriteit van wetstoepassing en die strafregstelsel. Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die oppergesag van die reg moet bo enige politieke of institusionele magsmisbruik seëvier:

ENG MbalulaOnSAPSCrisis