# Die Oos-Kaapse Regterpresident, Selby Mbenenge het sy belangstelling in die Hooggeregshof-sekretaresse Andiswa Mengo erken, maar het ontken dat hy ooit vir haar eksplisiete beelde gestuur het. Tydens sy getuienis voor die Regterlike Tribunaal, het Mbenenge die bewerings van seksuele teistering as kwaadwillig beskryf met die bedoel om hom te verneder. Hy het die idee dat ‘n regter nooit ‘n verhouding met ‘n persoon van laer sosiale status, ouderdom, of werksplekstatus mag najaag nie, bevraagteken, en gesê dit is moeilik om te verstaan:
Mbenenge erken belangstelling in Mengo, ontken die stuur van eksplisiete beelde [KLANK]
ENG-MbenengeOnMengo