Skip to content

DA beskuldig Shabangu oor buitensporige salaris van SASSA se uitvoerende hoof [KLANK]

# Die DA sê die oudminister van Maatskaplike Ontwikkeling, Susan Shabangu, het die uitvoerende hoof van SASSA, Busisiwe Memela-Khambula, in 2019 onregmatig aangestel teen ‘n salaris van 2,65-miljoen-rand, in stede van die goedgekeurde 1,88-miljoen-rand. Alexandra Abrahams van die DA sê ‘n verslag van die Openbare Beskermer het bevind die aanstelling oortree wettige prosedures en is nie deur die Kabinet goedgekeur nie. Sy vra dringende aanspreeklikheid en sê belastingbetalers se geld, wat na die armes moes gaan, is in die afgelope ses jaar misbruik:

ENG-AbrahamsOnShabangu