Skip to content

Belastinginstituut herhaal SAID-waarskuwing oor swendelskemas tydens belastingseisoen [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting het die oproep van die kommissaris van die Inkomstediens, Edward Kieswetter, beaam vir waaksaamheid te midde van toenemende swendelskemas tydens die belastingseisoen. Waarnemende uitvoerende hoof, Keitumetse Sesana het aan Newzroom Afrika gesê swendelaars boots eposse van die Inkomstediens na. Sy stel voor dat burgers belasting-verwante kommunikasie regstreeks met die Inkomstediens of ‘n geregistreerde belastingpraktisyn moet bevestig, en sê slagoffers van swendelskemas word nie gevrywaar van belastingverpligtinge nie:

ENG-SesanaOnScams