# Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting het belastingbetalers aangemoedig om deel te neem aan die Inkomstediens se outomatiese aanslagproses, wat vanaf vandag tot die 20ste duur. Die waarnemende adjunk-uitvoerende hoof, Keitumetse Sesana, het aan Newzroom Afrika verduidelik burgers wat SMS- of e-poskennisgewings ontvang, kan hul aanslae op die Inkomstediens se aanlyn-navraagstelsel besigtig. Sy beklemtoon besware kan op amptelike kanale geopper word voor die ombud of regstappe oorweeg word:
Instituut versoek burgers om betrokke te raak by Inkomstediens se outomatiese aanslagproses [KLANK]
ENG-SesanaOnAuto-assessment