# Saftu het president Cyril Ramaphosa gevra om die land toe te spreek ooruitlatings deur die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi. Mkhwanazi het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig van inmenging met ondersoeke na politieke sluipmoorde en georganiseerde misdaad deur die Elite-taakspan vir Politieke Moorde te ontbind. Saftu se woordvoerder, Newton Maseko, sê die president kan nie bekostig om stil te bly of bloot interne departementele ontkennings te aanvaar nie, omdat die vertroue van die land se inwoners tans in gedrang is:
SAFTU vra Ramaphosa om land toe te spreek oor Mkhwanazi [KLANK]
ENG NewtononMkhwanazi