Skip to content

Bekostigbare battery gee krag aan gemeenskappe met gebrekkige toegang tot krag [KLANK]

# ‘n Baanbreker-sonkragoplossing wat in samewerking met die Universiteit van die Witwatersrand ontwikkel is, hou groot belofte in vir gemeenskappe wat sukkel met toegang tot krag. Die kern van die stelsel is Power Brick, ‘n sterk 12-volt litium-ioon-eenheid wat sonkrag kan gebruik en by die netwerk kan inskakel. Die uitvoerende hoof van Peco Power, Dorian Wrigley, sê die reeks batterye wat ontwerp is om aanpasbaar en duursaam te wees, strek van 30 tot 200 watt en kan oor tyd aaneengeskakel word om meer krag te lewer:

ENG DorianonPowerBrick