Skip to content

KZN-polisiekommissaris beskuldig minister Mchunu van politieke inmenging in sleutelondersoeke [KLANK]

# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig dat hy inmeng met hoëprofiel-ondersoeke. Hy het die minister betrek by Vusimusi ‘Cat’ Matlala, wat in Mei vir poging tot moord in hegtenis geneem is. Tydens ‘n media-inligtingsessie gister het Mkhwanazi ook beweer Mchunu het die taakspan vir politieke moorde ontbind nadat ‘n sindikaat ontdek is wat gekoppel is aan politici, insluitend lede van die Parlement:

ENG MkhwanaziOnMchunuLinks