# Die GOOD-party sê bendegeweld floreer in gemeenskappe wat deur die staat in die steek gelaat is, waar ekonomiese wanhoop, ruimtelike uitsluiting en maatskaplike verwaarlosing omstandighede skep vir misdaadnetwerke om te groei. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, het verwys na die skietvoorvalle oor die naweek, waartydens vyf mense in Mfuleni en Portlands in Kaapstad doodgeskiet is. Hy sê die feit dat kinders op Suid-Afrika se strate vermoor word, behoort dringende en verenigde optrede deur alle vlakke van regering te noodsaak:
GOOD-party sê bendegeweld floreer in gemeenskappe wat deur die staat in die steek gelaat is [KLANK]
ENG BrettonGangViolence