# Die ministerie van Verdediging en Militêre Veterane het met kommer kennis geneem van ‘n “misleidende” sosialemediaplasing deur die DA, wat minister Angie Motshekga se naam beswadder. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Onicca Kwakwa, sê dit verwys na toelaes wat verskuldig is aan lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat as deel van die SAOG-sending in die Demokratiese Republiek van Kongo ontplooi was. Sy sê daar is geen vermiste miljoene nie en die bewerings is vals, ongegrond en doelbewus misleidend:
Minister Motshekga geskok deur DA se aantygings oor toelaes [KLANK]
ENG OniccaonAllowance