# Eskom sê dieselverbruik sal afneem namate meer eenhede indiens gestel word ná langtermyn herstelwerk en die vermindering van onderhoud, wat die opwekkingsvermoë sal verhoog. Die Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die kragverskaffer het sedert die begin van die jaar 4,85-miljard-rand bestee aan brandstof vir die oopsiklus-gasturbinevloot, wat meer as 824 gigawatt-uur opwek. Sy sê dit is hoër as die 471,18 gigawatt-uur vir dieselfde tydperk verlede jaar:
Eskom sê dieselverbruik sal afneem met meer eenhede in diens [KLANK]
ENG DaphneonDiesel