Skip to content

Vyf mense, insluitend ‘n polisiebeampte, dood in N3-ongeluk in KZN [KLANK]

# Vyf mense, insluitend ‘n polisiebeampte, is gisteraand dood toe ‘n Volkswagen Polo en ‘n minibustaxi langs die N3-tolroete, net na die Marrianhill-tolplaza in KwaZulu-Natal, in ‘n ongeluk betrokke was. Die provinsiale Departement van Vervoer se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê ‘n minibustaxi met 17 passasiers wat na Ixopo onderweg was, het die pad byster geraak en 50 meter teen die wal afgerol. Hy sê twaalf passasiers is met beserings na die hospitaal vervoer:

ENG NdabezinhleonN3Crash