# Die EFF verwerp die Departement van Indiensneming en Arbeid se 2025/2026-begroting en sê dit bied geen werklike oplossings vir die werkloosheidskrisis nie. Die party sê meer as 12-miljoen mense is steeds uit die ekonomie uitgesluit, die meeste jongmense, vroue en mense met gestremdhede. Carl Niehaus van die EFF het tydens die begrotingsdebat in die parlement die departement se plan, om twee-miljoen werksgeleenthede teen 2030 te skep, as vaag en onrealisties gekritiseer:
EFF doen beroep op Parlement om Arbeidsdepartement se voorgestelde begroting te verwerp [KLANK]
ENG NiehausOnLabourBudget