Skip to content

ActionSA vra beskerming van Suid-Afrikaanse fluitjieblasers [KLANK]

# ActionSA vra die regering en die Ministerie van Polisie om die land se fluitjieblasers te beskerm. Die party sê dit kom na die moord op die hoof van Korporatiewe en Forensiese Ondersoeke in die Stad Ekurhuleni, Mpho Mafole wat in Kemptonpark doodgeskiet is. Michael Basch van ActionSA sê die moord is die tweede noodlottige aanval en derde gewelddadige aanval op senior amptenare in Ekurhuleni se Departement van Finansies sedert 2023:

ENG MichaelonWhistleblowers