# Die DA in die Wes-Kaap het Cape Nature se uitreiking van die 2025-verslag oor die Stand van Bewaring verwelkom. Die party sê die verslag beklemtoon ernstige kommer oor meer as 30-persent van die provinsie se ekosisteme wat kritiek bedreig word, insluitend kus-mariene, varswater-, land- en riviermondingstelsels. Dave Bryant van die DA sê 16-persent van alle inheemse spesies, insluitend plantegroei en diere, word bedreig:
DA in Wes-Kaap sê bewaringsverslag toon toename in beskermde gebiede [KLANK]
ENG DaveonBiodiversity