Skip to content

Soil of Africa beplan optog na Binnelandse Sake oor 75-duisend geblokkeerde ID’s [KLANK]

# Die burgerlike beweging Soil of Africa gaan vandag na die hoofkantoor van die Departement van Binnelandse Sake in Pretoria opruk om oplossings en verantwoordbaarheid te eis. Die voorsitter van Soil of Africa, Bongani Ramontja, sê hulle hou die optog sodat die geblokkeerde identiteitsdokumente van 75-duisend mense wat sedert 2017 sonder ID’s in Suid-Afrika woon, uitgereik kan word. Hy sê die stap het gesinne geknak en van basiese regte en dienste ontsê:

ENG BonganionBlocked