Skip to content

COSATU steun die Wysigingswetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Reserwebank [KLANK]

# Cosatu het sy voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Reserwebank aan die Parlement se Staande Komitee vir Finansies aangebied. Sy woordvoerder, Matthew Parks, sê dit maak voorsiening vir die staat om die enigste aandeelhouer in die bank te wees en om sy direkteure aan te stel. Hy sê Cosatu ondersteun die wetsontwerp omdat dit die Reserwebank se strukture van eienaarskap en leierskap in ooreenstemming wil bring met die norme van die wêreld se voorste industriële nywerheidsekonomieë:

ENG MatthewonReserveBankBill