Skip to content

DA waarsku korrupsie in Departement van Menslike Nedersettings verweer openbare vertroue in demokrasie [KLANK]

# Die DA sê korrupsie en wanfunksionering in die Departement van Menslike Nedersettings ondermyn dienslewering en beskadig die openbare vertroue in demokrasie. Gedurende die begrotingsdebat in die Parlement, het Luyolo Mphithi van die party die voortgesette rol bevraagteken van minister Thembi Simelane ten spyte van ‘n polisieondersoek oor ‘n lening gekoppel aan VBS-bank. Mphithi voer aan dat Simelane nie vertrou kan word om die 33-miljard-rand begroting van die departement te bestuur nie:

ENG MphithiOnSettlementsBudget