Skip to content

Rise Mzansi sê verkeersveiligheid moet ‘n jaar lange prioriteit wees en nie net gedurende feestye nie [KLANK]

# Rise Mzansi sê veilige, betroubare en bekostigbare vervoer oorbrug die gaping tussen armoede en vooruitgang. Makashule Gana van die party het tydens die begrotingsdebat gesê vervoer speel ‘n noodsaaklike rol in ekonomiese groei en werkskepping. Gana vra vir permanente verkeersveiligheidsveldtogte gerugsteun deur intydse data en maandelikse ongeluksverslae. Hy voeg by verkeersveiligheid moet ‘n jaar lange prioriteit wees, en nie net gedurende vakansietye nie:

ENG GanaOnTransportBudget