# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ’n aansoek by die Appèlhof ingedien teen ’n uitspraak deur regter Philip Loubser van die Vrystaatse Hooggeregshof met betrekking tot Moroadi Cholota se jurisdiksie-versoek. Loubser het beslis dat die voormalige persoonlike assistent van die gewese Vrystaatse premier, Ace Magashule, onwettig uit Amerika uitgelewer is om tereg te staan in die asbeskorrupsiesaak van miljoene rand. Woordvoerder Mthunzi Mhaga voer aan dat die regter fouteer het deur die NVG se appèlaansoek van die hand te wys:
NVG dien aansoek by Appèlhof in oor Cholota-beslissing in asbessaak [KLANK]
ENG-MhagaOnSCA