Skip to content

ACDP looi R95-miljard vervoerbegroting as ambisieus, maar bly ‘n klinkende simbaal [KLANK]

# Die ACDP sê die vervoerbegroting van 95-miljard-rand lyk indrukwekkend op papier, maar slaag nie daarin om werklike verandering te weeg te bring nie. Die party waarsku oor swak besteding, vertraagde projekte en min vordering ten spyte van miljarde wat toegeken is. In die vervoerbegrotingsdebat in die Parlement het Wayne Thring van die ACDP die vertragings in die stigting van ‘n nasionale vervoerreguleerder gekritiseer en aangevoer dat die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika pendelaars steeds in die steek laat, ondanks dat hulle miljarde in befondsing ontvang:

ENG ThringOnTransportBudget