# Adjunkminister van Vervoer, Mkhuleko Hlengwa sê die regering is gefokus om die totale vervoer-ekostelsel, insluitend paaie, spoor, lugvaart, en maritieme veiligheid te herstel. Gedurende die debat oor die vervoerbegroting in die Parlement, het Hlengwa bevestig dat die departement daaraan werk om die Padongelukkefonds te stabiliseer en die lang-vertraagde padongelukkevoordeelskema bekend te stel. Hy het ook aangekondig dat die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe in Desember in 69 munisipaliteite in werking sal tree:
Adjunkminister verdedig ekostelsel-benadering tot vervoer teen ‘alternatiewe vervoer’ kritiek [KLANK]
ENG HlengwaOnTransportBudget