# ActionSA sê die spoornetwerk bly disfunksioneel al het die Departement van Vervoer meer as 60-miljard-rand oor die mediumtermyn aan die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika toegeken. Die party sê pendelaars moet nog steeds onbetroubare diens, infrastruktuur wat gevandaliseer is, onvolledige sinjaalstelsels, en aanhoudende sekerheidsuitdagings, trotseer. In die begrotingsdebat oor vervoer in die Parlement, het Malebo Kobe van ActionSA die 2,5-miljard-rand wat op die ou geeltreine bestee is en die gebrek aan ondersteuning vir die taxibedryf, gekritiseer:
ActionSA sê spoornetwerk bly disfunksioneel ten spyte van besteding van miljarde [KLANK]
ENG KobeOnTransportBudget