Skip to content

Huldeblyke stroom in vir die onslape akteur Wiseman Sithole

# Huldeblyke stroom in vir die Suid-Afrikaanse akteur Wiseman Sithole wat Sondag op die ouderdom van 51-jaar by sy huis in Kaapstad oorlede is. Die oorsaak van sy dood bly onbekend. Hy word onthou vir sy rol as Lucky Mabande in e.TV se Shooting Stars, en het ook in Projek Dina, 90 Plein Street, en Straat gespeel. Hy sou op vanjaar se Woordfees optree. Besonderhede oor ‘n gedenkdiens sal later bekend gemaak word.