Skip to content

Andiswa Mengo se regspan mag Mbenenge nie onder kruisverhoor neem nie [KLANK]

# Die Regterlike Gedragstribunaal het beslis dat die regspan van die sekretaresse wat die Oos-Kaapse regter-president, Selby Mbenenge, beskuldig dat hy haar oorreed het om aan seksueel-eksplisiete boodskappe deel te neem, Andiswa Mengo, nie hom of sy getuies onder kruisverhoor mag neem nie. Die tribunaal se voorsitter, oudregter Bernard Ngoepe, het aangevoer dat sulke kruis-ondervraging nie toegelaat word ingevolge die Wet op die Regterlike Dienskommissie en tribunaalreëls nie. Hy sê Mengo se span mag egter wel die getuienisleier raadpleeg tydens kruisondervraging:

ENG-NgoepeOnMbenenge