Skip to content

OUTA prys NVG se vordering met saak van beweerde korrupsie by Transnet [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die onlangse arrestasies van voormalige Transnet-bestuurders, insluitend Brian Molefe en Siyabonga Gama, dui werklike vordering aan met pogings om diegene wat by staatskaping betrokke is, aanspreeklik te hou. Die Handelsmisdaadhof in Palm Ridge, Gauteng het gister borgtog van 50-duisend-rand elk toegestaan aan Molefe, Gama, Anoj Singh en Thamsanqa Jiyane. Die saak gaan ​​oor korrupsiebewerings wat verband hou met Transnet se lokomotiefkontrakte van 93-miljoen-rand. Rudie Heyneke van OUTA sê hulle moes lankal gearresteer gewees het:

 

AFR HeynekeOnTransnetArrests