Skip to content

Saai sê misdaadkrisis op Suid-Afrikaanse plase word onderskat [KLANK]

# Die Suider-Afrikaanse Agri-insiatief, Saai, sê die ware omvang van misdaad op plase en in landelike gebiede word heeltemal onderskat omdat baie voorvalle nie by die polisie aangemeld word nie. Saai-woordvoerder, Leon Lourens, sê die statistiek van eksterne rolspelers en die SAPD se datastelsel, onthul dat slegs 50-persent van alle veediefstalle wat aangemeld word, in die Suid-Afrikaanse Polisiediens se stelsel aangeteken word:

AFR LeononFarmsCrime