# Die GOOD-party sê die arrestasies van die voormalige Transnet-bestuurders, Brian Molefe en Siyabonga Gama, dui op werklike vordering om diegene wat betrokke is by staatskaping aanspreeklik te hou. Die twee het hulself aan die Valke oorgegee in verband met ‘n lokomotief-tenderooreenkoms ter waarde van 93-miljoen-rand. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Suid-Afrikaners bepleit skuldigbevindings wat openbare vertroue sal herstel, nie slegs hoëprofiel-inhegtenisnemings nie: