Skip to content

SA Weerdiens voorspel nog ‘n kouefront vir die Wes-Kaap [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die koue weer sal vandag in sekere dele van die land voortduur. Suid-Afrika trotseer sedert verlede week lae temperature, winderige toestande en nat weer. Daar word vanaf Woensdag nog ‘n kouefront in die Wes-Kaap verwag. Die Stad Kaapstad se woordvoerder vir Ramp-risikobestuur, Charlotte Powell, sê hulle hou die situasie steeds fyn dop:

ENG PowellonWeather