Skip to content

Jongste huishoudelike bekostigbaarheidsindeks wys dat BTW-vrye voedselpryse steeds styg

# Die jongte huishoudelike bekostigbaarheidsindeks, wys dat basiese belasting-vrye voedsel steeds styg, met nul-koersvoedsel wat die afgelope jaar met 4,1-persent gestyg het. Volgens die indeks het die koste van die huishoudelike kosmandjie van twee-duisend-775-rand per maand tot twee-duisend-889-rand gestyg. Stapelvoedsel soos mieliemeel, rys, en kookolie se pryse het gestyg. Die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group waarsku dat brandstof prysverhogings druk op huishoudelike begrotings sal plaas.