Skip to content

Rise Mzansi vra ondersteuning vir entrepreneurs en klein besighede [KLANK]

# Rise Mzansi sê beter ondersteuning vir entrepreneurs en kleinbesighede is die sleutel tot ekonomiese groei en werkskepping. Makashule Gana van die party het tydens die parlemenêre debat oor die begroting van die Departement van Kleinsakeontwikkeling, die regering aangemoedig om nie net finansiële ondersteuning nie, maar werklike hulp soos infrastruktuur, toegang tot markte, mentorskap en langtermynbefondsing te voorsien. Gana vra vir beleide en begrotings wat sal bydra tot ‘n voorspoedige en verenigde Suid-Afrika vir al sy inwoners:

ENG GanaOnSupport