# Die adjunkpresident, Paul Mashatile, vra vir meer jeugbetrokkenheid in beleidmaking om werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek. By ‘n hoëvlak G20 Inter-generasie gesprek in Sandton, in Gauteng, het Mashatile belowe om jeugdeelname in alle prioriteite van die G20-presidentskap, insluitende klimaatfinansiering, handel en digitale transformasie, te integreer. Hy vra vir meer belegging in die ontwikkeling van vaardighede, kunsmatige intelligensie, en die groen-ekonomie om volhoubare geleenthede vir die jeug te skep:
Mashatile vra vir meer jeug-betrokkenheid in beleidmaking om werkloosheid en ongelykheid aan te spreek [KLANK]
ENG MashatileOnInclusion