Skip to content

Mashatile vra jeug van die wêreld om inklusiewe ontwikkeling by G20-gesprek te lei [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile het jongmense gevra om die voortou te neem met die bou van ‘n meer inklusiewe en volhoubare wêreld. Hy het tydens die G20-jeuggesprek in Sandton, Gauteng, gesê die jeug moet ‘n aktiewe rol in besluitneming speel en nie net as begunstigdes gesien word nie. Mashatile het beleggings in onderwys, digitale vaardighede, en ondersteuning vir ondernemings in jeugbesit aangemoedig. Hy het ook die regering se ondersteuning bevestig vir ‘n nuwe handelsooreenkoms wat die jeug en vroue insluit:

ENG MashatileOnYouth