Skip to content

Navorser van Universiteit Stellenbosch sê baie pasiënte ondergaan onnodige tuberkulose-toetsing [KLANK]

# Navorsers by die Universiteit Stellenbosch speel ‘n leidende rol in ‘n wêreldwye proefneming wat die gebruik van kunsmatige intelligensie ondersoek om die diagnose van tuberkulose te verbeter. Die projek onder die opskrif, ‘Rekenaarondersteunde diagnose met long-ultraklank vir gemeenskapsgebaseerde pulmonale tuberkulose-sortering in Benin, Mali en Suid-Afrika’, bestaan uit ‘n konsortium van 10 gesondheids- en navorsingsinstellings dwarsdeur Afrika en Europa. Shima Abdulgader van die universiteit sê tuberkulose bly die wêreld se dodelikste aansteeklike siekte, maar word steeds swak gediagnoseer:

ENG ShimaonTBTesting