# Omgewingsorganisasies het kommer uitgespreek oor die regering se hernude belangstelling in gas-tot-krag-projekte in die Konsep- Geïntegreerde Hulpbronplan. Hulle waarsku die voorgestelde byvoeging van tot 19 gigawatts gasvermoë kan die land op die lang termyn van fossielbrandstof afhanklik maak terwyl dit energiekoste opjaag en ongelykheid vererger. Green Connection sê hulle eis deursigtige modellering, volle openbare deelname en ʼn plan wat bekostigbare, klimaatveilige energie aan alle Suid-Afrikaners voorsien.
Omgewingsorganisasies verwerp Suid-Afrika se voorgestelde gasuitbreidingsplanne