# Altesaam 92-persent van Johannesburg se inwoners het kommer uitgespreek oor lugbesoedeling en 78-persent glo dit beïnvloed hul gesondheid negatief. Dis volgens nuwe inligting van die metro se Departement van Omgewings- en Infratruktuur-dienste, in samewerking met Breath Cities en die Clean Air Fund. Die metrowoordvoerder, Virgil James, sê al die deelnemers het fossielbrandstofverbruik, vrylating van voertuiggasse en die verbrand van afval, as die hoofoorsake van swak luggehalte uitgelig:
Ondersoek wys inwoners van Johannesburg is bekommerd oor lugbesoedeling [KLANK]
ENG VirgilonAirQuality