Skip to content

Nasionale Vergadering aanvaar Wetsontwerp oor Verdeling van Inkomste, ’n belangrike stap in nasionale begrotingsproses [KLANK]

# Die Nasionale Vergadering het die Staande Komitee oor Begrotings se verslag oor die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste aanvaar. Dis ʼn belangrike stap in die nasionale begrotingsproses vir die 2025/2026-boekjaar. Die wetsontwerp gee uitvoering aan die finansiële raamwerk wat in die 2025-begroting uiteengesit is, en ken inkomste wat nasionaal ingevorder is, toe aan drie vlakke van regering. Die komiteevoorsitter, Mmusi Maimane, sê die verdeling van inkomste wat nasionaal ingevorder is, balanseer nasionale prioriteite en die fiskale werklikhede wat provinsiale en plaaslike regerings ervaar:

ENG MaimaneOnRevenue