Skip to content

Kabinet verwelkom bekendstelling van Hernubare Energie Meesterplan [KLANK]

# Die Kabinet het die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse Hernubare Energie Meesterplan verwelkom en sê dit sal plaaslike werksgeleenthede skep, vaardigheidsontwikkeling bevorder en billike energie-oordrag ondersteun. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die plan sal ook help om afhanklikheid van fossielbrandstowwe te verminder en nuwe ekonomiese geleenthede deur skoon energie vir gemeenskappe te skep:

ENG NtshavheniOnSAREM