Skip to content

VSA-ekonomie sak in eerste kwartaal verder terug as wat voorheen beraam is

# Die Amerikaanse ekonmomie het in die eerste drie maande van die jaar meer gekrimp as wat voorheen geskat is. Volgens die regering se data is verbruikersbesteding en uitvoere swakker as wat verwag was. Volgens die Departement van Handel, het Amerika se BBP met 0,5-persent in die eerste kwartaal gekrimp, swakker as die vorige skatting van 0,2-persent.