Skip to content

Kabinet bepleit kalmte en terughouding in konflik tussen Israel en Iran [KLANK]

# Die kabinet bepleit kalmte en dringende terughouding in die voortgesette konflik tussen Israel en Iran, en is diep bekommerd oor die lewensverlies en vernietiging wat die onlangse vyandelikhede veroorsaak het. Die kabinet vra alle partye, insluitend Amerika, om selfbeheersing uit te oefen en ten volle te voldoen aan internasionale reg. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, waarsku daarteen om Iran onbestendig te maak, met verwysing na langtermyn gevolge op wêreldvrede en op Afrika:

ENG NtshavheniOnIsraelIran