# Die Universiteit van die Witwatersrand het die beste plekke vir woudaanplantings uitgestippel. Die navorsing identifiseer gebiede waar herbebossingspogings mense én ekostelsels kan bevoordeel. Dit verskaf noodsaaklike data vir boomaanplantingsprojekte en om onbedoelde omgewingskade te vermy. Die programleier, Sally Archibald, waarsku in ‘n onderhoud met eNCA die aanplant van bome op verkeerde plekke kan ‘n negatiewe uitwerking op gemeenskappe en die bioverskeidenheid hê:
Wits Universiteit stippel die beste plekke uit vir bosaanplantings in die wêreld [KLANK]
ENG-SallyOnPushback