# Navorsers van die Universiteit van die Witwatersrand se laboratorium vir Robotika, Outonome Intelligensie en Leer verskuif die grense van kunsmatige intelligensie. Dit is deur die ontwikkeling van masjiene wat kan loop, praat, melk in ‘n koppie gooi, en selfs antieke fossielgrotte verken. Die span is besig met die ontwikkeling van robotverkenners, wat strek van robotte met bene, robotte met wiele tot hommeltuie. Professor Benjamin Rosman sê die robotte kan terrein op hulle eie karteer, uitgrawingsones uitken en data op ‘n veilige manier insamel wat vir mense gevaarlik of onbereikbaar is:
Wits navorsers verskuif grense van kunsmatige intelligensie [KLANK]
ENG BenjaminonMachines