Skip to content

Maatskaplike Ontwikkeling lei dwelmbewusmakingsveldtog in Mpumalanga [KLANK]

# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling bied ‘n weeklange gemeenskapsuitreikprogram aan in die Gert Sibande-distrik in Mpumalanga, om bewustheid te skep oor die gevare van dwelmgebruik. Die veldtog sluit in besoeke aan skole, tavernes en kerke, as deel van die Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en Onwettige Handel môre. Bathembu Futshane van die departement, sê dwelmgebruik in Suid-Afrika neem toe, veral onder jongmense, met alkohol en dagga wat die meeste gebruik word:

ENG FutshaneOnOutreach