# Die Noordwes Provinsiale Inisiasiekoördineringskomitee het veertien onwettige inisiasieskole gesluit en sewe-en-sestig seuns in die provinsie gered aan die begin van die winter-inisiasietydperk. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Thebeetsile Keameditse, sê die komitee word oorval met oproepe van ouers en die polisie wat gevalle van vermiste jong seuns aanmeld. Van die seuns is vermoedelik ontvoer deur skoolhoofde van vals skole wat dan ‘n groot losprys by die ouers eis:
67 seuns gered uit onwettige inisiasieskole in Noordwes [KLANK]
ENG ThebeetsileInitiationSchools