Skip to content

ActionSA gaan Dada Morero teen mosie van wantroue verdedig nie, maar buite stemming bly [KLANK]

# ActionSA sê hy gaan buite stemming bly tydens vandag se mosie van wantroue teen Johannesburg se burgemeester, Dada Morero weens sy versuim om basiese dienste dwarsdeur die stad te lewer. Die party sê hy kan nie Morero se leierskap verdedig, wat hy as wanfunksioneel en traag beskryf nie. Michael Beaumont van ActionSA het bekend gemaak dat Al Jama-ah die party se steun probeer werf het om die voormalige burgemeester, Kabelo Gwamanda, weer verkies te kry, ondanks aantygings van bedrog teen hom:

ENG BeaumontOnMotion