# Die vakbond Giwusa sê die verlies van 74-duisend werksgeleenthede in die eerste kwartaal van vanjaar ontbloot die algehele bankrotskap van die regering van nasionale eenheid se neo-liberale agenda. Nywerhede soos handel, gemeenskapsdienste en mynbou is die swaarste getref. Twee-en-vyftig-duisend werksgeleenthede het in die handelsektor verlore gegaan, wat 70-persent van werkverliese uitmaak. Giwusa se president, Mametlwe Sebei sê dis ‘n verergerende krisis wat dringende ingryping vereis:
Giwusa sê die RNE se neo-liberale agenda veroorsaak werkverliese [KLANK]
ENG MametlweonJobsLost