Skip to content

Ramaphosa sê SA is verbind tot wetenskaplike innovasie en billike toegang tot gesondheidsorg [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die prestasie van die Steve Biko Akademiese Hospitaal gee ‘n blik op die toekoms van die Nasionale Gesondheidsversekering. Hy het gister die Kerngeneeskundige Navorsingsinstelling by die hospitaal in Tshwane besoek. Dié wêreldklas-gerief is aan die voorpunt van die ontwikkeling van kanker- en TB-medisyne, en gebruik gevorderde mediese beeldvorming en kliniese navorsing om innovasie in gesondheidsorg te dryf. Ramaphosa sê Suid-Afrika is verbind tot wetenskaplike innovasie, billike toegang tot gesondheidsorg en geïntegreerde infrastruktuurbelegging:

ENG RamaphosaOnMedicalHealthcare