# Die DA sal vandag in die Parlement die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau en die Nasionale Loterykommissie ondervrae, oor die omstrede toekenning van ‘n loterylisensie ter waarde van 60-miljard-rand aan Sizekhaya Holdings. Die lotery se wen-tenderaar is na bewering verbind met adjunkpresident Paul Mashatile se vertrouelinge en familielede. Die DA-lid, Toby Chance, sê die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die lisensieproses was onreëlmatig:
DA stel vandag vrae oor Mashatile se beweerde bande met nuwe loterymaatskappy [KLANK]
ENG ChanceOnTauGrill