Skip to content

Mosselbaaise padprojek van R500-miljoen-rand is 66% voltooi [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê daar word goeie vordering gemaak met die opgradering van 520-miljoen-rand aan Louis Fourie-weg in Mosselbaai. Die provinsie se grootste padbelegging in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit is nou 66-persent voltooi en op koers om teen die middel van volgende jaar afgehandel te word. Belangrike mylpale is die opening van nuwe op- en -afritte van die N2 en die Gericke-padskakel, wat verkeers-opeenhoping verminder. Simmers bedank inwoners en besoekers vir hulle geduld:

AFR SimmersOnRoadProgress